"Mis Jou"
— sjungen av Hartklop
"Mis Jou" är en låt framförd på namibisk släppt på 05 april 2024 på skivbolagets officiella kanal - "Hartklop". Upptäck exklusiv information om "Mis Jou". Hitta låttexten till Mis Jou, översättningar och låtfakta. Intäkter och nettovärde ackumuleras av sponsringar och andra källor enligt en del information som finns på internet. Hur många gånger dök "Mis Jou"-låten upp i sammanställda musiklistor? "Mis Jou" är en välkänd musikvideo som tog placeringar i populära topplistor, som topp 100 Namibia låtar, topp 40 namibisk låtar och mer.
|
Download New Songs
Listen & stream |
|

"Mis Jou" Fakta
"Mis Jou" har nått 25.6K totalt antal visningar och 49 likes på YouTube.
Låten har skickats in på 05/04/2024 och tillbringade 56 veckor på listorna.
Musikvideons ursprungliga namn är "HARTKLOP - MIS JOU | OFFICIAL MUSIC VIDEO".
"Mis Jou" har publicerats på Youtube på 05/04/2024 09:00:06.
"Mis Jou" Lyrik, kompositörer, skivbolag
Thank you for watching
Please subscribe to our channel
Song - Hartklop - Mis Jou
Songwriters - Cornel Viljoen, Zanneli Casey
Produced - Cornel Viljoen
Mixed and Mastered - Highseasstudios -
Video and Grading - Charles Ackerman
Lirieke:
Ek wonder of ons
Sal reg kom
Ek wonder of ons
Hier gaan weg kom
Of ons die son sal sien op kom
Deur die koue mis ek jou
Deur die trane voel ek jou
Jou sagte oe breek deur my hart
Verinneweerd staan ons apart
Ek luister tussen die lyne
Jou hart verdwyn in myne
Die somerson verander my
Ek droom nog dat ek jou gaan kry
Ons weerstand vlug van jou en my
Ons duisternis is wat by ons Bly
Ons mening steef by ons verby
Deur die koue mis ek jou
Deur die trane voel ek jou
Jou sagte oe breek deur my hart
Verinneweerd staan ons apart
Ek luister tussen die lyne
Jou hart verdwyn in myne
Die somerson verander my
Ek droom nog dat ek jou gaan kry
Ek ry op die ritme in die donker van die nag
Afrikaanse woorde, in my verse wat lag
Skree as ek wonder, skree as ek sing
Bring jou hart, gee jou hand, jy is wonderlike ding
Jou wonderlike ding, wil jy saam my spring
Vannaf n wolk tot die verlede in
Jy maak my trots jy gee my hoop
Wanneer jy, met jou seer rondloop
Stuur groete aan die ou wat jou wil stop
Jou donker oe wat smag vir n drukkie van God
Die lewe wat skree
"Ons sal jou nie drop"
Bly te kenne - ONS IS HARTKLOP!!
Deur die koue mis ek jou
Deur die trane voel ek jou
Jou sagte oe breek deur my hart
Verinneweerd staan ons apart
Ek luister tussen die lyne
Jou hart verdwyn in myne
Die somerson verander my
Ek droom nog dat ek jou gaan kry